Ons is modern en tradisioneel ineengevleg.

Wie ons is

Ons is lief vir die buitelewe, maar ons omhels tegnologie.

Kwikstert is 'n digitalebemarkingsagentskap wat 'n hart het vir Afrikaans en geskoei is op Christelike waardes.

Ons is 'n dinamiese en kreatiewe span wat passievol is oor klein besighede se groei, digitale bemarking en pragontwerpe.

“Praat met jou gehoor in die taal van hul harte" — Jonathan Lister, VP Global Sales Solutions, LinkedIn

Wat maak Kwikstert uniek?

Ons span is dinamies en net so passievol oor ons tradisies soos oor ons werk. Hier by Kwikstert doen ons dinge so bietjie anders. Ons praat Afrikaans, ons drink (miskien so bietjie te veel) boeretroos, ons leef ons waardes uit en dit alles terwyl ons waarde tot jou besigheid toevoeg.

Ons is ‘n digitalebemarkingsagentskap wat nie net ‘n diens verkoop nie, maar elke tree van die pad saam met jou stap.

"Bou eerder iets wat 100 mense lief het as iets wat 1 miljoen mense net van hou." — Brain Chesky, Mede-stigter & CEO, Airbnb

Twiet Hallo! Stuur vir ons ‘n boodskap met jou versoek en ons kom spoedig na jou toe terug.

Ons is modern en tradisioneel ineengevleg.

WIE ONS IS

Ons is lief vir die buitelewe, maar ons omhels tegnologie.

Kwikstert is 'n digitalebemarkingsagentskap wat 'n hart het vir Afrikaans en geskoei is op Christelike waardes.

Ons is 'n dinamiese en kreatiewe span wat passievol is oor klein besighede se groei, digitale bemarking en pragontwerpe.

“Praat met jou gehoor in die taal van hul harte" — Jonathan Lister, VP Global Sales Solutions, LinkedIn

WAT DOEN ONS ALLES?

Ons praat suiwer in Afrikaans en in hutsmerke.

WAT MAAK KWIKSTERT UNIEK?