Artikels

Kwikstert Stories

dinge om in en om gauteng te doen

Kwikstert het besluit dis tyd vir nog ‘n lekker leefstyl blog! Hierdie keer gaan ons ons top 5 prettige doendinge in en …

foto

In ‘n hierdie blog gaan ons kyk na wat ‘n hibriede werkstelsel is. Ons gaan ook wenke (aan die werknemers en werkgewers) …

WhatsApp Image 2022 02 03 at 13.34.01

Ek weet jy is nie lus om dit te hoor nie, maar bemarking op sosiale media neem tyd. Dit is nie ‘n …

image

Baie besighede vind dit moeilik om op die mees toepaslike “bemarkingsroete” te besluit ten spyte van die feit dat dit ‘n beduidende …

pexels antoni shkraba 4348401

Soos ons almal weet was 2021 ‘n warrelwind, veral in die wêreld van bemarking. Die lewe soos ons dit geken het het …

kelly sikkema Dx1b5ucschA unsplash

Wanneer ‘n nuwe jaar aanbreek is dit altyd goed om ‘n handelsmerkhersiening te doen. Handelsmerke groei en verander net soos enige ander …

pexels burst 374631 1

Daardie vraag het my nou al vir ‘n hele rukkie gepla, so ek het besluit om uit te vind. WordPress-hosting in kort, …

gess 1

Elke jaar begin my Kersseisoen met ‘n dag van gebak – soms alleen, maar gewoonlik saam met my gesin. Ons kom bymekaar …

rustic picnic with wine and croissants aesthetic 2021 08 30 04 44 58 utc 1

Met die Desembervakansie om die draai is ons gereeld besig om te dagdroom oor wat ons gaan doen tydens die vakansie. Miskien …

annie spratt HZuJfZlXVQY unsplash 1

As jy jouself in dieselfde bootjie as ons bevind en nie ‘n idee het waar om te begin soek vir unieke en …

marketing concept 2021 08 30 07 00 06 utc 1

Volgens Wikipedia is bemarking die deurlopende proses van beplanning en uitvoering van die 4 P’s van bemarking (produk, plek, prys en promosie) …

writer working over new novel 2021 08 27 09 42 45 utc

Nilosofie – Hoe om ‘n besigheid te begin Inleiding Uiteindelik! Na al die goed wat ons moes doen om tot hier te …

brand

“Branding” in ‘n neutedop!   Na my mening kan die identiteit van jou handelsmerk (“branding” of soos ons by Kwikstert praat, brandmerk …

Gin & Tonic

Gryp jou partytjiehoed – dis internasionale “Gin & Tonic”-dag!  “Gin & Tonic”, oftwel jenever of Gin en tonikum in Afrikaans, is al …

jared rice PibraWHb4h8 unsplash

AANDAG ALLE PLANTE-LIEFHEBBERS! ATMOSFEER IN DIE BADKAMER Plant-ouers is gewoonlik kinderlik opgewonde om die badkamer van die huis te versier met ietsie …

image 19

Indien jy ‘n besigheidsblad op Facebook besit het jy bes moontlik al die blou “Boost”-knoppie onder jou Facebook-plasings gewaar en dalk selfs …

flow

Valentynsdag is om die draai en daarom het ons dit goed gedink om iets te skryf oor Valentynsdag geskenkidees wat jou nie …

image 22

Met Valentynsdag wat so om die hoekie vir ons loer, is jy dalk opsoek na die perfekte plekkie om jou beter helfte …

image

Met soveel leesstof wat op sosiale media letterlik op die punte van jou vingers is, is mense baie kieskeurig oor waar hulle …

image 3

Almal doen deesdae bemarking op Facebook, maar baie min van ons verstaan die geheel van hoe dit werk. As jy hierdie artikel …

Persoon wat op 'n foon werk met 'n koffie

Wanneer ons met nuwe kliënte oor sosialemedia-bemarking gesels is Facebook dikwels die eerste platform wat ons bespreek, maar wat van al die …

ps

Jy sal nooit te oud of te groot vir jou ma se skoot wees nie. Jou ma kan jou oor ’n afstand …

out

Hier by Kwikstert ondersteun ons graag liefdadigheids- en tweedehandsewinkels, omdat ons passievol is oor volhoubaarhied! HOEKOM IS DIT VIR ONS BELANGRIK? Dit …

image 11

Partykeer voel die stad net soos ‘n miernes – al wat ons doen is werk, werk, WERK! Dis moeilik vir ons stadsjapies om …

image 14

Stap 1 – Wie is ons en waarheen is ons oppad? Elke suksesvolle besigheid het met ‘n idee begin – maak nie …

dom

Sy was ‘n lang, skraal tannie (néé júffrou!) met ‘n bolla wat altyd in swart of vlootblou geklee was in die kinderverhaal, …

image 16

Dis darem ‘n wonderlike “aanlyn”-era waarin ons woon! Vanaand se ete is net ‘n paar knoppies weg – of jy nou UberEATS …

image 17

Stap 2 – Bedrywighede Inleiding Indien jy stap 1 gemis het, kliek hier.  Ek het gevind dat wanneer mens besig is om …

IMG 3945 scaled 1

Jy het dalk al opgelet dat ons hier by Kwikstert GEK is oor koffie. Jy mag dalk ook oplet dat ons foto’s …

pexels lukas 574069

Gereelde webtuiste-onderhoud vind plaas wanneer jy dit kort-kort nagaan vir foute en kwessies  en sorg dat dit relevant en op datum bly. …

'n Foto van 'n vrou wat op 'n rekenaar tik in 'n restaurant

Bemarking – kan ons dit sommer self doen of moet ons ‘n agentskap kry om dit te behartig? Hierdie vraag duik iewers …

pexels vlada karpovich 6114952

Deur: Anna Gouws Die meeste spele wat ons ken het ‘n eindpunt. Dink maar aan ‘n rugbywedstryd of ‘n skaaktoernooi; selfs ‘n …

'n Vrou wat by 'n plaaslike wintermark in Pretoria koop.

Vir Kwikstert is dit belangrik om klein besighede en ondernemings te ondersteun. Dit gaan daaroor om die besluit te neem om eerder …