Kwikstert Stories
Hoe om jou sosialemedia-interaksie ‘n hupstoot te gee!
Met soveel leesstof wat op sosiale media letterlik op die punte van jou vingers is, is mense baie kieskeurig oor waar hulle hul tyd spandeer - wat nog te sê van interaksie daarby. Mense rol deur sosialemedia-platforms en is baie selektief oor watter plasings,...
Kwikstert se topkeuses vir ‘n romantiese uitstappie!
Met Valentynsdag wat so om die hoekie vir ons loer, is jy dalk opsoek na die perfekte plekkie om jou beter helfte te bederf met ‘n vol hart en ‘n vol magie … Gelukkig is ons baie bederf in Pretoria wanneer dit by eetplekke kom! Hier is Kwikstert se topkeuses vir 'n...
Valentynsdag op ‘n begroting – geskenkidees wat jy kan bekostig!
Valentynsdag is om die draai en daarom het ons dit goed gedink om iets te skryf oor Valentynsdag geskenkidees wat jou nie ‘n arm en ‘n been gaan kos nie. Valentynsdag kan steeds spesiaal wees - selfs al kan jy nie daardie ring bekostig nie! Ons het ‘n lys opgestel wat...
Slaan munt uit Facebook betaalde advertensies
Indien jy ‘n besigheidsblad op Facebook besit het jy bes moontlik al die blou “Boost”-knoppie onder jou Facebook-plasings gewaar en dalk selfs waaghalsig probeer … Die meeste bladeienaars weet egter glad nie presies hoe betaalde advertensies op Facebook werk en hoe om...

ADRES
Jochem Straat 264
Rietvalleirand
Pretoria
0181
KONTAK
Anné - 072 602 9815
Nilo - 072 737 3968
[email protected]