Kwikstert se gids na die ideale plante vir jou badkamer.

AANDAG ALLE PLANTE-LIEFHEBBERS! ATMOSFEER IN DIE BADKAMER Plant-ouers is gewoonlik kinderlik opgewonde om die badkamer van die huis te versier met ietsie groens en sommer so ook in elke oop spasie wat hulle kan vind. Die badkamer word soms gesien as die mees afgeskeepte vertrek in die huis, waar dit heel aanvaarbaar is om nie […]

Slaan munt uit Facebook betaalde advertensies

Indien jy ‘n besigheidsblad op Facebook besit het jy bes moontlik al die blou “Boost”-knoppie onder jou Facebook-plasings gewaar en dalk selfs waaghalsig probeer … Die meeste bladeienaars weet egter glad nie presies hoe betaalde advertensies op Facebook werk en hoe om die meeste waarde vir jou geld daaruit te kry nie. Hoe werk Facebook […]

Valentynsdag op ‘n begroting – geskenkidees wat jy kan bekostig!

'n foto van pienk rose met groen blare

Valentynsdag is om die draai en daarom het ons dit goed gedink om iets te skryf oor Valentynsdag geskenkidees wat jou nie ‘n arm en ‘n been gaan kos nie. Valentynsdag kan steeds spesiaal wees – selfs al kan jy nie daardie ring bekostig nie! Ons het ‘n lys opgestel wat beide sakpas EN Covid-vriendelik […]

Kwikstert se topkeuses vir ‘n romantiese uitstappie!

Met Valentynsdag wat so om die hoekie vir ons loer, is jy dalk opsoek na die perfekte plekkie om jou beter helfte te bederf met ‘n vol hart en ‘n vol magie … Gelukkig is ons baie bederf in Pretoria wanneer dit by eetplekke kom! Hier is Kwikstert se topkeuses vir ‘n romantiese uitstappie!  Valentynsdag […]

Hoe om jou sosialemedia-interaksie ‘n hupstoot te gee!

Met soveel leesstof wat op sosiale media letterlik op die punte van jou vingers is, is mense baie kieskeurig oor waar hulle hul tyd spandeer – wat nog te sê van interaksie daarby. Mense rol deur sosialemedia-platforms en is baie selektief oor watter plasings, prentjies of videos hulle meer in-diepte bekyk en watter hulle eerder […]

Facebook-statistieke – in Afrikaans!

Almal doen deesdae bemarking op Facebook, maar baie min van ons verstaan die geheel van hoe dit werk. As jy hierdie artikel lees, het jy waarskynlik een of ander vorm van ‘n besigheid en wil weet wat jy kan leer vanuit die statistieke wat Facebook beskikbaar stel. So, kry jou koppie koffie – ons gaan […]

Hoe om die gepaste sosialemedia-platform te kies om jou besigheid te bemark

Persoon wat op 'n foon werk met 'n koffie

Wanneer ons met nuwe kliënte oor sosialemedia-bemarking gesels is Facebook dikwels die eerste platform wat ons bespreek, maar wat van al die ander platforms? Alhoewel Facebook die top-platform is in terme van aantal gebruikers (2.7 biljoen aktiewe maandelikse gebruikers om presies te wees), is daar ook ander platforms wat effektief aangewend kan word in jou […]

Kwikstert se lys van Pretoria se oulikste tweedehandse winkels!

'n Vrou wat staan voor 'n tweedehandse winkel in Pretoria omgewing

Hier by Kwikstert ondersteun ons graag liefdadigheids- en tweedehandsewinkels, omdat ons passievol is oor volhoubaarhied! HOEKOM IS DIT VIR ONS BELANGRIK? Dit verleng die lewensiklus van ‘n kledingstuk. Deur tweedehandse goedere te koop ondersteun jy mode wat volhoubaar is. Deur gebruikte klere te koop, bespaar ons hulpbronne. Dit verlaag die vraag na kitsmodes.  Ander mense […]