Nilosofie – Hoe om ‘n besigheid te begin

Stap 1 – Wie is ons en waarheen is ons oppad? Elke suksesvolle besigheid het met ‘n idee begin – maak nie saak hoe klein nie. Ek dink die meeste idees kan met beplanning, ‘n bietjie logiese denke en ‘n hart vol passie ‘n suksesverhaal wees. “As ek toe geweet het wat ek vandag weet” […]

POPI: Die juffrou Rottenmeier van persoonlike inligting in die sakewêreld

Sy was ‘n lang, skraal tannie (néé júffrou!) met ‘n bolla wat altyd in swart of vlootblou geklee was in die kinderverhaal, Heidi. Sy het Clara se huishouding met ‘n ysterhand regeer. Met haar kwaai wenkbroue en puntneus was almal met wie sy in aanraking gekom het dadelik oortuig dat hulle beslis moeilikheid kan verwag. […]

Kom ons gesels oor kuberteistering

Dis darem ‘n wonderlike “aanlyn”-era waarin ons woon! Vanaand se ete is net ‘n paar knoppies weg – of jy nou UberEATS en of jy die nuutste resep op jou Tasty-toep opsoek! Dit gaan my verstand te bowe as ek dink dat ek in die palm van my hand toegang tot biblioteke vol inligting het. […]

Nilosofie – Hoe om ‘n besigheid te begin: Stap 2

Stap 2 – Bedrywighede Inleiding Indien jy stap 1 gemis het, kliek hier.  Ek het gevind dat wanneer mens besig is om ‘n besigheid te beplan, ‘n mens geneig is om allerhande probleme te sien – verskaffers, verpakking, koerierdienste – wie gaan alles doen? Ek is hier om jou gerus te stel, net soos wat […]

Hoekom het ons “Koffiekuiers” elke Woensdag?

Jy het dalk al opgelet dat ons hier by Kwikstert GEK is oor koffie. Jy mag dalk ook oplet dat ons foto’s van ons lekker stomende koppies koffie elke week op sosiale media deel, maar het jy agtergekom dat ons elke week ons koppie koffie by ‘n ander plek geniet? Hoekom doen ons dit so? […]

Waarom jou webtuiste gereeld onderhou moet word

Gereelde webtuiste-onderhoud vind plaas wanneer jy dit kort-kort nagaan vir foute en kwessies  en sorg dat dit relevant en op datum bly. Dit moet verkieslik gereeld gebeur om relevante inligting aan kliënte te bied, kliënte-ervaring te bevorder en om jou SEO en Google-rang te versterk. Om jou webtuiste mooi te versorg is baie belangrik vir […]

Aandag, besighede: Spelreëls vir oorlewing

Deur: Anna Gouws Die meeste spele wat ons ken het ‘n eindpunt. Dink maar aan ‘n rugbywedstryd of ‘n skaaktoernooi; selfs ‘n koorkompetisie of ‘n bordspel. Daar is reëls, daar is spelers, daar is ‘n begin en ‘n einde. En die inligting aangaande die reëls en die spelers en die verloop van die spel is […]

Kwikstert se gids na ons gunsteling plaaslike wintermarkies!

'n Vrou wat by 'n plaaslike wintermark in Pretoria koop.

Vir Kwikstert is dit belangrik om klein besighede en ondernemings te ondersteun. Dit gaan daaroor om die besluit te neem om eerder jou geld op klein plaaslike besighede te spandeer en sodoende die plaaslike gemeenskap se ekonomie te stimuleer. Op hierdie manier kan ons ‘n verskil maak en kleiner besighede help om te floreer! MY […]