Wat is bemarking en hoe moet ek my besigheid bemark?

Volgens Wikipedia is bemarking die deurlopende proses van beplanning en uitvoering van die 4 P’s van bemarking (produk, plek, prys en promosie) om die verkoop van produkte of dienste tussen individue en besighede te bevorder.  Die 4 P’s van bemarking Bemarking is bekend vir die 4 P’s van bemarking. Dit is ook ‘n lekker maklike […]

Nilosofie: Stap 3 – Vind jou identiteit en skryf jou storie

Nilosofie – Hoe om ‘n besigheid te begin Inleiding Uiteindelik! Na al die goed wat ons moes doen om tot hier te kom – nou kan ons droom! Dalk is dit net ek wat van hierdie deel hou, my ma noem my nog altyd ‘n dromer. Dit is sleg hoe “grootword” ons verander het in […]

Hoekom moet ek my handelsmerk brandmerk? “Branding” in ‘n neutedop!

  Na my mening kan die identiteit van jou handelsmerk (“branding” of soos ons by Kwikstert praat, brandmerk jou handelsmerk) enige onderneming maak of breek. Dit is nie net om jou van jou mededingers te onderskei nie, maar dit is ook ‘n manier om visueel te vertoon wat jou onderneming bied sonder dat jy ‘n […]

Klink ‘n jinnetjie op Internasionale “Gin & Tonic”-dag!

Gin & Tonic

Gryp jou partytjiehoed – dis internasionale “Gin & Tonic”-dag!  “Gin & Tonic”, oftwel jenever of Gin en tonikum in Afrikaans, is al vir ‘n geruime tyd ‘n eg Britse drankie. Almal weet dat hierdie skemerkelkie ‘n bitter, maar tog lekker frank smakie aan hom het. Of jy dit nou by ‘n kroeg bestel of dit […]