Grafiese Ontwerp

Alhoewel ons vertak het, het ons passie vir kwaliteit en effektiewe ontwerp nie verander nie. Ons glo dat professionele ontwerp die beginpunt van enige moderne onderneming is.

Ons ontwerperspan lei u deur die reis om ‘n treffende en onvergeetlike handelsmerk vir u besigheid te skep.

Ons ontwerpdienste sluit in, maar is nie ook beperk nie:

Pakkette en pryse vir korporatiewe identiteit

"Die Bloeisel" pakket

R 3 600 BTW uitgesluit
  • 1 Konsepkonsultasie
  • Ontvang drie tipografie-tipe embleemopsies
  • Kies een of twee vir verfyning
  • Twee rondtes veranderinge ingesluit
  • Embleem, Briefhoof, e-poshandtekening en besigheidskaartjie-ontwerp

Korporatiewe Identiteitspakket

"Die Blom" Pakket

R 6 750 BTW uitgesluit
  • 1 Konsepkonsultasie
  • Navorsing oor aard van besigheid, besigheid se waardes, kompetisie en
  • Ontvang vier embleemopsies
  • Kies een of twee vir verfyning
  • Drie rondtes veranderinge ingesluit
  • Embleem, Briefhoof, e-poshandtekening en besigheidskaartjie-ontwerp

Korporatiewe Identiteitspakket

"Die Boord" pakket

R 11 600 BTW uitgesluit
  • 1 Konsepkonsultasie
  • Navorsing oor aard van besigheid, besigheid se waardes, kompetisie ensovoorts.
  • Ontvang vier embleemopsies
  • Kies een of twee vir verfyning
  • Drie rondtes veranderinge ingesluit
  • Embleem, Briefhoof, e-poshandtekening en besigheidskaartjie-ontwerp, PowerPoint skyfievertoning en handleiding (elektronies en gedruk)
  • Die handleiding bevat al die navorsing en riglyne oor hoe elke ontwerpelement bymekaar kom, simboliek en riglyne oor hoe ontwerpe gebruik moet word.

Korporatiewe Identiteit met Handelsmerk Handleiding