AANDAG ALLE PLANTE-LIEFHEBBERS! ATMOSFEER IN DIE BADKAMER Plant-ouers is gewoonlik kinderlik opgewonde om die badkamer van die huis te versier met ietsie …

Indien jy ‘n besigheidsblad op Facebook besit het jy bes moontlik al die blou “Boost”-knoppie onder jou Facebook-plasings gewaar en dalk selfs …

'n foto van pienk rose met groen blare

Valentynsdag is om die draai en daarom het ons dit goed gedink om iets te skryf oor Valentynsdag geskenkidees wat jou nie …

Met Valentynsdag wat so om die hoekie vir ons loer, is jy dalk opsoek na die perfekte plekkie om jou beter helfte …

Met soveel leesstof wat op sosiale media letterlik op die punte van jou vingers is, is mense baie kieskeurig oor waar hulle …

Almal doen deesdae bemarking op Facebook, maar baie min van ons verstaan die geheel van hoe dit werk. As jy hierdie artikel …

Persoon wat op 'n foon werk met 'n koffie

Wanneer ons met nuwe kliënte oor sosialemedia-bemarking gesels is Facebook dikwels die eerste platform wat ons bespreek, maar wat van al die …

Jy sal nooit te oud of te groot vir jou ma se skoot wees nie. Jou ma kan jou oor ’n afstand …

'n Vrou wat staan voor 'n tweedehandse winkel in Pretoria omgewing

Hier by Kwikstert ondersteun ons graag liefdadigheids- en tweedehandsewinkels, omdat ons passievol is oor volhoubaarhied! HOEKOM IS DIT VIR ONS BELANGRIK? Dit …

Partykeer voel die stad net soos ‘n miernes – al wat ons doen is werk, werk, WERK! Dis moeilik vir ons stadsjapies om …

Stap 1 – Wie is ons en waarheen is ons oppad? Elke suksesvolle besigheid het met ‘n idee begin – maak nie …

Sy was ‘n lang, skraal tannie (néé júffrou!) met ‘n bolla wat altyd in swart of vlootblou geklee was in die kinderverhaal, …

Dis darem ‘n wonderlike “aanlyn”-era waarin ons woon! Vanaand se ete is net ‘n paar knoppies weg – of jy nou UberEATS …

Stap 2 – Bedrywighede Inleiding Indien jy stap 1 gemis het, kliek hier.  Ek het gevind dat wanneer mens besig is om …

Jy het dalk al opgelet dat ons hier by Kwikstert GEK is oor koffie. Jy mag dalk ook oplet dat ons foto’s …

Gereelde webtuiste-onderhoud vind plaas wanneer jy dit kort-kort nagaan vir foute en kwessies  en sorg dat dit relevant en op datum bly. …

'n Foto van 'n vrou wat op 'n rekenaar tik in 'n restaurant

Bemarking – kan ons dit sommer self doen of moet ons ‘n agentskap kry om dit te behartig? Hierdie vraag duik iewers …

Deur: Anna Gouws Die meeste spele wat ons ken het ‘n eindpunt. Dink maar aan ‘n rugbywedstryd of ‘n skaaktoernooi; selfs ‘n …

'n Vrou wat by 'n plaaslike wintermark in Pretoria koop.

Vir Kwikstert is dit belangrik om klein besighede en ondernemings te ondersteun. Dit gaan daaroor om die besluit te neem om eerder …