Anné - 072 602 9815 | Nilo - 072 737 3968 klets@kwikstert.co.za

Kwikstert

Wat doen Ons?

Ons sosiale media dienste word in drie afdelings opgedeel:

Swaai jou LinkedIn-profile om in ‘n besigheid-tot-besigheid leidraadskepping en bemarkingsmasjien.

LinkedIn is die ideale plek om nuwe leidrade (lees “Leads”) te skep, maar die meeste mense weet nie hoe om LikedIn reg te gebruik om by hierdie leidrade uit te kom nie. Laat Kwikstert die leisels neem en jou LinkedIn-profiel gebruik om ‘n bron van meester kwaliteit leidrade te word.

uitnodigings word per maand gestuur

nuwe konneksies per maand met vergaderingsversoeke

warm leidrade per maand

Hoe werk dit?

Tree vir tree stap ons saam met jou om jou verkope te vermeerder

Tree 1

Tree 2

Tree 3

Tree 4

Tree 5

Tree 6

Jy gee vir ons toegang tot jou persoonlike profiel op LinkedIn. Hierdie werk slegs vir individue, mense wil besigheid doen met individue, nie abstrakte besigheidsname nie.

 Ons bespreek en bepaal jou ideale tekenklient, gebaseer op hul geografiese ligging en indusrie.

Ons gaan soek mense wat aan hierdie kriteria voldoen op LinkedIn en versoek dat hulle met jou in verbinding tree. Ons doen dit onderhewig aan LinkedIn se daaglikse beperking van maksimum 60 konneksies per dag.

Ons hou jou profiel dop vir wanneer mense die uitnodigings aanvaar. Sodra die konneksies gemaak is, stuur ons ‘n opvolgboodskap en probeer vergaderings vir jou geskeduleer kry.

Ons gee verslag van elke liewe persoon wat ons teiken, uitnooi en’n boodskap stuur op ‘n Google Spreadsheet sodat jy jou vinger op die pols kan hou en enige tyd kan kyk hoe jou veldtog vorder.

Elke maand hou ons ‘n binnige vergadering met jou om jou veldtog te bespreek en vir die volgende maand te beplan.

14 Dae Proeflopie

Daarna

Gratis

  • LinkedIn groei word ten volle bestuur
  • LinkedIn opvolg boodskappe met vergaderings- of oproepversoeke
  • Daaglikse verslag

R 6 900 p.m.

012 345 2206 | klets@kwikstert.co.za

www.kwikstert.co.za