wie ons is ONS IS LIEF VIR DIE BUITELEWE, MAAR ONS OMHELS TEGNOLOGIE.
Kwikstert is ‘n digitalebemarkingsagentskap wat ‘n hart het vir Afrikaans en geskoei is op Christelike waardes.
Ons is ‘n dinamiese en kreatiewe span wat passievol is oor klein besighede se groei, digitale bemarking en pragontwerpe
“Praat met jou gehoor in die taal van hul harte”
– JONATHAN LISTER, VP GLOBAL SALES SOLUTIONS, LINKEDIN
“Praat met jou gehoor in die taal van hul harte”
– JONATHAN LISTER, VP GLOBAL SALES
SOLUTIONS, LINKEDIN
wat doen ons alles ONS PRAAT SUIWER IN AFRIKAANS EN IN HUTSMERKE.
- DIGITALE BEMARKING
- WEB ONTWERP
- GRAFIESE ONTWERP
- DRUKWERK & PROMOSIE ITEMS
wat maak kwikstert uniek? ONS SPAN IS DINAMIES EN NET SO PASSIEVOL OOR ONS TRADISIES SOOS OOR ONS WERK.
WAT MAAK KWIKSTERT UNIEK?
Hier by Kwikstert doen ons dinge so bietjie anders.
Ons praat Afrikaans, ons drink (miskien so bietjie te veel) boeretroos, ons leef ons waardes uit en dit alles terwyl ons waarde tot jou besigheid toevoeg.
Ons is ‘n digitalebemarkingsagentskap wat nie net ‘n diens verkoop nie, maar elke tree van die pad saam met jou stap.
- Ons het 'n oop deur en altyd lus om te klets
- Ons praat met jou in JOU taal (of dit nou Afrikaans of Engels is)
- Ons gee regtig om oor jou besigheid se groei en sukses en sal nie enige diens aanbeveel wat nie waarde sal toevoeg nie.
WAT MAAK KWIKSTERT UNIEK?
ONS SPAN IS DINAMIES EN NET SO PASSIEVOL OOR ONS TRADISIES SOOS OOR ONS WERK.