Grafiese Ontwerp
Alhoewel ons vertak het, het ons passie vir kwaliteit en effektiewe ontwerp nie verander nie. Ons glo dat professionele ontwerp die beginpunt van enige moderne onderneming is.
Ons ontwerperspan lei u deur die reis om ‘n treffende en onvergeetlike handelsmerk vir u besigheid te skep.
Ons ontwerpdienste sluit in, maar is nie ook beperk nie:
- Voltooide CI (korporatiewe identiteit) ontwikkeling
- Embleem ontwerp
- Skryfbehoeftes ontwerp insluitend besigheidskaartjies, briefhoofde, e -pos handtekeninge, ens.
- Digitale ontwerp
- Ontwerp van gedrukte items, insluitend brosjures
- Ontwerp van produkverpakking
Pakkette en pryse vir korporatiewe identiteit
"Die Bloeisel" pakket
R
3 600
BTW uitgesluit
- Konsultasie
-
Tipografiese Embleem
- Primêre embleem
- Watermerke
- PDF voorlegging
- Twee rondtes verfynings
- Produk netjies verpak
Korporatiewe Identiteitspakket
"Die Blom" Pakket
R
6 750
BTW uitgesluit
- Konsultasie
-
Vol embleem
- Primêre embleem
- Sekondêre embleem
- Watermerke
- Fisiese/video voorlegging
- Drie rondtes verfynings
- Kies een uit “Ekstra” lysie (ter waarde van R 1 200)
- Produk netjies verpak
Korporatiewe Identiteitspakket
"Die Boord" Pakket
R
11 600
BTW uitgesluit
- Konsultasie & Navorsing
-
Vol embleem
- Primêre embleem
- Sekondêre embleem
- Watermerke
- Fisiese/video voorlegging
- Drie rondtes verfynings
- Handelsmerkhandleiding
- Kies een uit “Ekstra” lysie (ter waarde van R 1 200)
Korporatiewe Identiteit met Handelsmerk Handleiding