Kwikstert se lys van Pretoria se oulikste tweedehandse winkels!

out

Hier by Kwikstert ondersteun ons graag liefdadigheids- en tweedehandsewinkels, omdat ons passievol is oor volhoubaarhied! HOEKOM IS DIT VIR ONS BELANGRIK? Dit verleng die lewensiklus van ‘n kledingstuk. Deur tweedehandse goedere te koop ondersteun jy mode wat volhoubaar is. Deur gebruikte klere te koop, bespaar ons hulpbronne. Dit verlaag die vraag na kitsmodes.  Ander mense […]

Nilosofie – Hoe om ‘n besigheid te begin

image 14

Stap 1 – Wie is ons en waarheen is ons oppad? Elke suksesvolle besigheid het met ‘n idee begin – maak nie saak hoe klein nie. Ek dink die meeste idees kan met beplanning, ‘n bietjie logiese denke en ‘n hart vol passie ‘n suksesverhaal wees. “As ek toe geweet het wat ek vandag weet” […]

POPI: Die juffrou Rottenmeier van persoonlike inligting in die sakewêreld

dom

Sy was ‘n lang, skraal tannie (néé júffrou!) met ‘n bolla wat altyd in swart of vlootblou geklee was in die kinderverhaal, Heidi. Sy het Clara se huishouding met ‘n ysterhand regeer. Met haar kwaai wenkbroue en puntneus was almal met wie sy in aanraking gekom het dadelik oortuig dat hulle beslis moeilikheid kan verwag. […]

Kom ons gesels oor kuberteistering

image 16

Dis darem ‘n wonderlike “aanlyn”-era waarin ons woon! Vanaand se ete is net ‘n paar knoppies weg – of jy nou UberEATS en of jy die nuutste resep op jou Tasty-toep opsoek! Dit gaan my verstand te bowe as ek dink dat ek in die palm van my hand toegang tot biblioteke vol inligting het. […]

Nilosofie – Hoe om ‘n besigheid te begin: Stap 2

image 17

Stap 2 – Bedrywighede Inleiding Indien jy stap 1 gemis het, kliek hier.  Ek het gevind dat wanneer mens besig is om ‘n besigheid te beplan, ‘n mens geneig is om allerhande probleme te sien – verskaffers, verpakking, koerierdienste – wie gaan alles doen? Ek is hier om jou gerus te stel, net soos wat […]

Hoekom het ons “Koffiekuiers” elke Woensdag?

IMG 3945 scaled 1

Jy het dalk al opgelet dat ons hier by Kwikstert GEK is oor koffie. Jy mag dalk ook oplet dat ons foto’s van ons lekker stomende koppies koffie elke week op sosiale media deel, maar het jy agtergekom dat ons elke week ons koppie koffie by ‘n ander plek geniet? Hoekom doen ons dit so? […]

Waarom jou webtuiste gereeld onderhou moet word

pexels lukas 574069

Gereelde webtuiste-onderhoud vind plaas wanneer jy dit kort-kort nagaan vir foute en kwessies  en sorg dat dit relevant en op datum bly. Dit moet verkieslik gereeld gebeur om relevante inligting aan kliënte te bied, kliënte-ervaring te bevorder en om jou SEO en Google-rang te versterk. Om jou webtuiste mooi te versorg is baie belangrik vir […]